Starbucks
Voorkoms
Starbucks Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 30 Maart 1971 |
Hoofkantoor | Seattle, Washington, Verenigde State |
Liggings | 20 184[1] (23 Desember 2013) |
Sleutelpersone | Howard Schultz (hoof uitvoerende beampte, voorsitter van die Raad en president) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Restaurante |
Produkte | Koffie, tee, gebak, Frappuccino-drankies, Smoothies |
Dienste | Koffie |
Inkomste | $14,89 miljard[2] (2013) |
Bedryfsinkomste | $-325,4 miljard[2] (2013) |
Netto inkomste | $8,8 miljard[2] (2013) |
Werknemers | 160 000[3] (Mei 2013) |
Dogter- maatskappye | Starbucks Coffee Company, Ethos water, Evolution Fresh, Hear Music, La Boulange Bakery, Seattle's Best Coffee, Tazo, Teavana, Torrefazione Italia |
Webwerf | www |
Starbucks Corporation (NASDAQ: SBUX) is 'n internasionale koffie- en koffiehuis-ketting wat in Seattle, Washington (VSA) gebaseer is. Starbucks is die grootste koffiehuismaatskappy in die wêreld[4] met 16 120 winkels in 49 lande, insluitende ongeveer 11 000 in die Verenigde State, gevolg deur bykans 1 000 in Kanada en meer as 800 in Japan.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Starbucks Corporation 2013 Q4 Quarterly Report , Form 10-Q, Filing Date Jan 28, 2014. http://investor.starbucks.com. URL besoek op 14 April 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 (en) Starbucks Corporation 2013 Fiscal Report, Form 10-K, Filing Date Nov 18, 2013. URL besoek op 14 April 2014.
- ↑ "Starbucks". www.forbes.com (in Engels). Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 14 April 2014.
- ↑ "Starbucks - Company Overview". Hoovers. Besoek op 13 Mei 2009.
- ↑ "Company Fact Sheet" (PDF). Starbucks Coffee Company (in Engels). Februarie 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 September 2016. Besoek op 13 Mei 2009.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Starbucks.