Iwano-Frankifsk-oblast
Voorkoms
Iwano-Frankifsk-oblast Івано-Франківська | ||||
Die ligging van Iwano-Frankifsk-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Iwano-Frankifsk | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 381 700 | |||
Volgorde | 13de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 13 900km² | |||
Volgorde | 22ste | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.if.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Iwano-Frankifsk-oblast (Oekraïens: Івано-Франківська) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Die oblast was tot 1962 bekend as Stanislaw-oblast. Iwano-Frankifsk is die hoofstad en grootste stad in die oblast.
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Oekraïens (97,8%), Russies (1,8%), Wit-Russies (0,05%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (97,5%), Russe (1,8%), Pole (0,1%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|