Baleariese See
Voorkoms
Baleariese See | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Baleariese See | |
Kaart van die Baleariese See | |
Koördinate: | 40°0′N 1°30′O / 40.000°N 1.500°O |
Ligging: | Spanje |
Soort: | See van die Middellandse See |
Eiland/e: | Baleariese Eilande |
Nedersettings: | Barcelona, Ibiza-stad, Palma, Valencia |
Die Baleariese See (Katalaans en Spaans: Mar Balear) of Iberiese See is 'n see van die Middellandse See tussen die Baleariese Eilande in die suide en Spanje in die noordweste. Die see grens in die noorde aan Katalonië, in die weste aan Valencia, in die suide aan Formentera en in die suidweste aan Majorka en Minorka.
Belangrikste nedersettings aan die see is Barcelona, Ibiza-stad, Palma en Valencia.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Baleariese See.