Charles Nqakula
Voorkoms
Charles Nqakula | |
Hoë kommissaris in die Republiek van Mosambiek
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Junie 2012 | |
President | Jacob Zuma |
---|---|
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 25 September 2008 – 2009 | |
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Mosiuoa Lekota |
Opgevolg deur | Lindiwe Sisulu |
Minister vir Veiligheid en Sekuriteit
| |
Ampstermyn 7 Mei 2002 – 25 September 2008 | |
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Steve Tshwete |
Opgevolg deur | Nathi Mthethwa |
Adjunkminister van Binnelandse Sake
| |
Ampstermyn 24 Januarie 2001 – 6 Mei 2002 | |
President | Thabo Mbeki |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 13 September 1942 |
Politieke party | Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party |
Eggenoot/-note | Nosiviwe Mapisa-Nqakula |
Charles Nqakula (gebore 13 September 1942) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het vanaf September 2008 tot 2009 as die Minister van Verdediging gedien. Van Mei 2002 tot September 2008 was hy die Minister van Veiligheid en Sekuriteit. Op 24 Junie 2012 het die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma hom as Suid-Afrika se hoë kommissaris in die Republiek van Mosambiek aangestel.
Voorafgegaan deur Mosiuoa Lekota |
Minister van Verdediging 2008–2009 |
Opgevolg deur Lindiwe Sisulu |