90ste Oscar-toekenningsaand
90ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 4 Maart 2018 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Jimmy Kimmel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Shape of Water | |
Beste regisseur | Guillermo del Toro | |
Beste akteur | Gary Oldman | |
Beste aktrise | Frances McDormand | |
Meeste pryse | The Shape of Water (4) | |
Meeste benoemings | The Shape of Water (13) |
Die 90ste Oscar-toekenningsaand is op 4 Maart 2018 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2017.[1] Die komediant Jimmy Kimmel was vir die tweede keer die aanbieder.[2] Die seremonie is op 4 Maart 2018 gehou in plaas van laat in Februarie soos gewoonlik sodat dit nie met die Olimpiese Winterspele 2018 bots nie.[3]
The Shape of Water het die meeste Oscars (vier) gewen, onder meer dié vir beste rolprent en beste regisseur. Dunkirk het drie gewen, en Blade Runner 2049, Coco, Darkest Hour en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri twee elk. Die prente Call Me by Your Name, Dear Basketball, A Fantastic Woman, Get Out, Heaven Is a Traffic Jam on the 405, I, Tonya, Icarus, Phantom Thread en The Silent Child het een elk gewen.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[4][5] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "90th Annual academy Awards". Besoek op 12 Desember 2017.
- ↑ Thompson, Anne (16 Mei 2017). "Jimmy Kimmel Returning to Host the 2018 Oscars". Collider (in Engels). Complex. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2019. Besoek op 17 Mei 2017.
- ↑ "Academy Awards dates set through 2021; Winter Olympics bump 2018 Oscars to March". Los Angeles Times. 4 April 2017.
- ↑ Barnes, Brooks (4 Maart 2018). "'The Shape of Water' Wins Best Picture as Oscars Project Diversity". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2020. Besoek op 5 Maart 2018.
- ↑ "Oscars 2018: The Shape of Water and Frances McDormand steal the night – as it happened". Guardian. 4 Maart 2018. https://www.theguardian.com/film/live/2018/mar/04/oscars-2018-live-winners-latest-updates-nominations-kimmel-red-carpet. Besoek op 6 Maart 2018.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die Oscars (2018) op IMDb
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia