1530
Voorkoms
1530 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1525 | 1526 | 1527 | 1528 | 1529 | ◄ 1530 ► | 1531 | 1532 | 1533 | 1534 | 1535 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1530 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Keiser Babur | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1530 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 24 Februarie – Pous Clemens VII kroon keiser Karel V in Bologna.
- 9 Maart – Pous Clemens VII stel nog vyf nuwe kardinale aan.
- 8 Junie – Pous Clemens VII stel die Franse ambassadeur Gabriel de Gramont, biskop van Tarbes, aan as kardinaal.
- 25 Junie – Die Ausburg belydenis word op die ryksdag in Ausburg aan keiser Karel V gegee.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 25 Augustus – Iwan die Verskriklike, tsaar van Rusland († 1584)
- Onbekend – Anastasia Romanowna, die eerste vrou van Iwan die Verskriklike van Rusland († 1560)
- Onbekend – François de Belleforest, Franse skrywer, digter, en vertaler van die Renaissance-era († 1583)
- Onbekend – Patriarg Hermogenes van Moskou, Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland († 1612)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 26 Desember – Babur (48), die eerste Mogol-keiser[1]
- Onbekend – Marco d'Oggiono, Italiaanse Renaissance skilder (* 1470)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ History of Medieval India: From 1000 A.D. to 1707 A.D. Radhey Shyam Chaurasia, Atlantic Publishers & Dist, 2002, ISBN 8126-90123-3, ISBN 9788126-90123-4