[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

piesang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tros piesangs.
Enkelvoud Meervoud
  piesang     piesangs    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  piesankie     piesankies  
IPA: [ˈpisɑŋ], meervoud: [ˈpisɑŋs]
پِیسَڠْ , meervoud: پِیسَڠْسْ
(vrugte) Soort tropiese vrug (op Wikispecies Musa sapientum).
'n Piesangboot is 'n nagereg met piesang en roomys as hoofbestanddele.

    Vertalings

  Vertalings:    piesang
Bemba (Zambië): in-konde
Duits: Banane(de) v
Engels: banana(en)
Frans: banane(fr) v
Italiaans: banana(it) v
Nederlands: banaan(nl) m, v
Rwandees: umuhwi(rw)
Shona: muhovha
Sotho (Noord-): panana
Spaans: plátano(es) m
Sweeds: banan(sv) g
Venda: muomva
Zoeloe: ubhanana(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor piesang.