peer
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
peer | pere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
peertjie | peertjies |
- پَِیرْ , meervoud: پَِیرِی
- (vrugte) Soort somervrug met soet en sappige vleis.
- Pyrus communis, die boom wat die vrugte dra.
- (informeel) Teelbal.
- Mampoer kan industrieel vervaardig word, maar in die Groot Marico stook boere nog steeds hul eie mampoer van vrugte soos appelkose, kersies, lemoene, pruime, pere, vye en geelperskes.
- Die rye peer- en appelbome staan wit van die bloeisels.
Vertalings: Vrug | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Teelbal | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor peer.