gevangenis
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gevangenis | gevangenisse |
- Tronk; plek van aanhouding; 'n gebou of kompleks van geboue waar mense vir hul oortredings opgesluit word.
- Mense wat in 'n gevangenis aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem.
- Die personeel wat die gevangenis beman en bedryf word tronkbewaarders genoem.
Vertalings: gevangenis | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gevangenis.