[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

bruin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
#993300
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   bruin     bruine     bruins    
Vergrotend   bruiner     bruiners  
Oortreffend   bruinste  
   
(lêer)
bruin
(kleure) 'n Kleur verkry deur rooi, swart en geel/oranje te meng.
Sjokolade, modder en 'n boom se bas is bruin.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: brown(en)
Esperanto: bruna(eo)
Nederlands: bruin(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bruin.